NewsSchools

[VIDEO] Nuwe tradisie vir Tommies

Hoër Tegniese Skool Tom Naudé se gr.12-leerders is op hul laaste skooldag tot ridders geslaan.

POLOKWANE – Een van die oudste tradisies by Hoër Tegniese Skool Tom Naudé, is wanneer hulle gr.8-leerders aan die begin van die skooljaar tot ridder geslaan word.

Hierdie gebeur by Senator Tom Naudé se graf en vanjaar, by die N.G. Pietersburg-Noord, was daar by hierdie tradisie bygevoeg.

Die gr.12-leerders het vandag hulle laaste skooldag gevier en as deel van die prosedures het waarnemende Skoolhoof, Vanessa Kachelhoffer, elke leerder weer tot ridder geslaan.

“Nou slaan ek jou tot ridder om in die wêreld in te gaan. Die skool het van jou ‘n ridder gemaak en jy gaan nou God se kroon in die wêreld dra,” het sy gesê.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Ruan de Ridder

A digital support specialist at Caxton Local Media, known for his contributions to the digital landscape. He has covered major stories, including the Moti kidnappings, and edits and curates news of national importance from over 50 Caxton Local News sites.

Related Articles

Back to top button