NewsSchools

[KYK] Oosskool se leiers vir 2021 word ingehuldig

Oosskool se leiers vir 2021 het gisteraand hulle inhuldigingseremonie gehad.

POLOKWANE – Tydens ‘n spoggeleentheid op Woensdag, 18 November in Oosskool se skoolsaal, word die Osies leiers vir 2021 amptelik ingehuldig.

Die nuutverkose leiers het die Erekode aangehoor en geteken, om te wys hulle neem dit aan. Hulle ouers het hierna die geleentheid gehad om vir hulle kinders hul leierbalkies aan te steek.

Lees meer oor wie as hoofleiers verkies is, in die volgende uitgawe van die Polokwane Review  

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Ruan de Ridder

A digital support specialist at Caxton Local Media, known for his contributions to the digital landscape. He has covered major stories, including the Moti kidnappings, and edits and curates news of national importance from over 50 Caxton Local News sites.

Related Articles

Back to top button