Community galleriesGalleriesLocal NewsNews
[FOTO’S] Stroopsoet samesyn vir VLU se Soetdoringstreek
Die vroue van die VLU Noord se Soetdoringstreek het verlede Saterdag heerlik saamgekuier tydens hul konferensie by die Limpopo Chefs Academy in Mokopane.

MOKOPANE – Die lede van die nege takke se vlytige handwerk is in die verskillende afdelings beoordeel.
Martie Janse van Rensburg van die Potgietersrustak is as die dameswenner van die groottotaal aangewys en haar tak het ook die trofee gekry as wenn er van die takke toe die groottotaal bymekaar getel is.
Rina Steynberg van die Warmbadtak is die toplid van die Soetdoringstreek wat die Hester Pienaartrofee opgeraap het.













At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



