Eerstespan-speler, Waldie Smit snel na die doellyn.
POLOKWANE – Die Hansies het verskeie welslae behaal. Hul eerstespan het 21-elk gelykop gespeel, terwyl hul tweedespan met 21-10 geseëvier het.
Tweedespan spelers, Janes Adams en Frikkie Geyser het beide drieë gedruk wat hul span se wen verseker het.
Hul 0/15 A en B-span het ook gewen met tellings van onderskeidelik 34-5 en 22-10. Na die goeie uitslae moes die Hansies egter hul skooldeure vandeesweek sluit weens Covid-19-gevalle en is die wedstryde vir die komende naweek afgelas.
A digital support specialist at Caxton Local Media, known for his contributions to the digital landscape. He has covered major stories, including the Moti kidnappings, and edits and curates news of national importance from over 50 Caxton Local News sites.