Local News
Oorwinning soet vir hokkie-Osies in Super 12
[KYK] Die oomblik toe die seuns- en meisiespan die toernooi wen.

POLOKWANE – Oosskool se eerste seuns- en meisieshokkiespanne het die naweek aan die Super 12-reeks in Pretoria deelgeneem en albei spanne het geseëvier!
Kyk die oomblik toe die seuns- en meisiespanne van Oosskool die Super 12-reeks toernooi wen in Pretoria.
Lees die volledige storie in Woensdag se uitgawe van Review. pic.twitter.com/w7TH3NGKLP
— Polokwane Observer (@PolokwaneObserv) July 20, 2024
Die skool se tweede seunshokkiespan het ook op uitnodiging deelgeneem, en baie goeie ervaring opgedoen.
Lees die volledige storie in Woensdag se uitgawe van Review.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



