Local News

Osies se gr. 7’s groet vir oulaas

Osies se gr. 7's neem afskeid by hul prysuitdeling, vier prestasies en merk die einde van hul laerskoolreis.

POLOKWANE – Die laaste funksie vir vanjaar se Oosskool gr. 7-leerders, is die jaarlike prysuitdelingsgeleentheid, waartydens elke leerder ‘n sertifikaat en Bybel ontvang, en die akademiese presteerders van die jaar beloon word.

Die top 10 akademiese leerders is ook aangewys.

Vaylin Kellerman is as die Osies se Osie van die Jaar 2024 en Dux-leerder aangewys en het met drie ander toekennings huis toe gegaan.

Na afloop van die verrigtinge, waartydens skoolhoof Gideon Pelszer, MJ Venter (ouerverteenwoordiger) en die hoofleiers, Janco Venter en Mariné van Zyl elk ‘n spreekbeurt gehad het, het die leerders die klok gelui, as simbool dat die einde van hulle laerskoolloopbaan nou amptelik aangebreek het.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Tanaiya Lees

Tanaiya Lees is the Digital Coordinator for the Polokwane Review-Observer and the Letaba, Phalaborwa, Hoedspruit, Mopani, and Regional Herald. She holds a Diploma in Journalism, and a BA in Communications and Psychology. With an interest in storytelling and a strong commitment to accuracy, her goal is to produce high-quality content that truly connects with readers. She aims to amplify the voices of those who need it most, shine a light on important issues, and inspire meaningful conversations. Tanaiya firmly believes in the power of journalism to effect change and is dedicated to being a part of that change.

Related Articles

Back to top button