Local News

Pieties se atletiekhuis spring, gooi en hardloop

Hoërskool Pietersburg se Sterreatletiekbyeenkoms het deur die loop van die dag spog huiskompetisies en opwindende uitdagings vir di eleerders aangebied.

POLOKWANE – Hoërskool Pietersburg se Sterreatletiekbyeenkoms is Vrydag by die skool gehou met deelnemers wat in hulle verskillende huise deelgeneem het in naellope, langafstande, hekkies, ver- en hoogspring en spiesgooi.

Deur die loop van die dag is daar verskillende geesvanguitdagings aangebied waaraan die verskillende huise moes voldoen.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button