Schools

Polokwane personeel werk hard agter die skerms

Aan die begin van die kwartaal word die nuwe onderwysers en ander personeel deur die skool verwelkom en kan die ouers en leerders hulle leer ken.

POLOKWANE – ‘n Skool sonder leerders is nie ‘n skool nie, en net so belangrik is dit die personeel wat hierdie leerders moet onderrig. Jaarliks word die leerders by hulle skole terug verwelkom terwyl die personeel in die agtergrond werk om die klasse, boeke en roosters reg te hê. Hulle werk aan idees om die klasse interessant te maak en hou sodat die leerders ‘n positiewe leerervaring kan hê.

Iewers deur die loop van die oggend kry hulle kans om vir vyf minute asem te haal en dalk ‘n koppie koffie af te sluk voor die volgende klas grootoog, of baie verveeld, agter haar klas se banke inskuif en alles voor begin.

Aan die begin van die kwartaal word die nuwe onderwysers en ander personeel deur die skool verwelkom en kan die ouers en leerders hulle leer ken.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button