Schools
Groot talent onder Limpopo se jukskeispelers
Dit was die tweede ligawedstryde waaraan Oosskool, Pietersburg Laerskool en Laerskool Krugerpark deelgeneem het.
POLOKWANE – ‘n Nuutgestigte jukskeispan van Akademie Reformia het verlede Woensdag vir die eerste keer gewys waartoe hulle in staat is.
Dit was die tweede ligawedstryde waaraan Oosskool, Pietersburg Laerskool en Laerskool Krugerpark deelgeneem het.
Dit was ‘n dag gevul met wedstryde, en terwyl die musiek die gees van die dag aangewakker het, het spelers hulle beste poging aangewend om ‘n indruk op die toeskouers te maak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!