Schools
VIDEOS & FOTO’S: Kardoesie nou in PHS se gr.8-kas
Die jaarlikse Kardoesie het Woensdagaand by Hoërskool Pietersburg plaasgevind.

POLOKWANE – Met opwinding, hoogtepunte, emmers vol talent en ‘n kinkel in die kabel, is die gr. 8’s met hulle ‘Hall of Fame’, Woensdagaand as Hoërskool Pietersburg se Kardoesie-wenners gekroon.
@polokwanereview Met opwinding, hoogtepunte, emmers vol talent en ‘n kinkel in die kabel, is die gr. 8’s met hulle ‘Hall of Fame’, Woensdagaand as Hoërskool Pietersburg se Kardoesie-wenners gekroon.#polokwane #ReviewOnline #Polokwane #Limpopo ♬ original sound – plkreview
gr.8 – Pieties- Hall of Fame: Sport
gr.9 – Casino Royale
gr.10 – 911, what’s your emergency?
gr.11 – Around the world
gr.12 – Tot die dood ons skei

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!












































































































