CH000266
MAKHADO PLAASLIKE MUNISIPALITEIT
RUIMTELIKE BEPLANNING, GRONDSONTWIKKELING EN GRONDGEBRUIKSBESTUUR VERORDENING 2016 KENNISGEWING VIR HERSONERINGSAANSOEK OP DIE OORBLYWENDE UITGEBREIDE GEBIED VAN ERF 787 LOUIS TRICHARDT DORPSFEIT VAN *RESIDENSILE 1` NA `RESIDENSILE 2` MET `N SPESIALE TOESTEMMING OM DIGTHEID TE VERHOOG. WYSIGINGSKEMA NO 564: Ek, Mbali Masuku van SmartPlan Development Consultants Pty Ltd, wat die gemagtigde agent van die eienaar van die oorgblywende gedeelte van Erf 787 Louis Trichardt Dorpsfeit is, gee hiermee kennis ingevolge Artikel 93 van die Makhado Munisipaliteit Ruimtelike Beplanning, Grondsontwikkeling en Grondgebruikbestuursverordening 2016 dat ek aansoek gedoen het vir die hersonering van bogenoemde eiendom van `Residensile 1` na `Residensile 2` vir die doel van woningeenhede met `n spesiale toestemming om die digtheid te verhoog ingevolge Artikels 63 & 75(1) van die Makhado Munisipaliteit Ruimtelike Beplanning, Grondsontwikkeling en Grondgebruikbestuursverordening 2016 en Klousule 22 van die Makhado Grondgebruikskema 2009 saamgelees met die bepalings van die Wet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruikbestuur (Wet 16 van 2013). Die relevante dokumente en-planne rakende hierdie aansoek is beskikbaar vir inspeksie gedurende normale kantoorure (tussen 07:00 en 16:00) by die kantoor van die Direkteur Ontwikkelingsbeplanning of Stadsbeplanningskantoor by 83 Kroghstraat, Louis Trichardt, Makhado Plaaslike Munisipaliteit vir die periode van 30 dae vanaf 15 Mei 2026. Enige besware en/of kommentaar of voorstellings met betrekking tot bogenoemde aansoek moet skriftelik ingedien word by die Munsipale Bestuurder by die bogenoemde adres of by Privaat Sak X 2596, Makhado, 0920 binne 30 dae. Gemagtigde Agent: Adres – 24 Esselenstraat, Johannesburg, 2001
Sel No: 0731360296
E-pos: smartplanconsulting407@gmail.com
Reference Number: CH000266