MK000563

ALGEMENE KENNISGEWING: WYSIGING VAN DIE POLOKWANE GENTEGREERDE GRONDGEBRUIKSKEMA, 2022 OOK BEKEND AS HERSONERING IN TERME VAN ARTIKEL 61 VAN DIE POLOKWANE MUNISIPALE VERORDENING OP BEPLANNING, 2017 (SOOS GEWYSIG 2025) VIR DIE HERSONERING VAN ERF 1559 PIETERSBURG UITBREIDING 6 VAN INSTITUSIONEEL NA RESIDENSIEL 1 (WYSIGINGSKEMA NOMMER 342) EN DIE HERSONERING VAN ERF 1562 PIETERSBURG UITBREIDING 6 VAN INSTITUSIONEEL NA RESIDENSIEL 1 (WYSIGINGSKEMA NOMMER 344) Ek, Douw Gerbrand Steyn, van Van Rensburg & Steyn Landmeters, synde die gemagtigde agent van die geregistreerde eienaar van Erf 1559 en Erf 1562 Pietersburg Uitbreiding 6, gee hiermee kennis ingevolge Artikel 61 van die Polokwane Munisipale Verordening op Beplanning, 2017 (soos gewysig 2025), dat ek by die Polokwane Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die hersonering van:

1. Erf 1559 Pietersburg Uitbreiding 6 van Institusioneel na Residensiel 1 (Wysigingskema Nommer 342).
2. Erf 1562 Pietersburg Uitbreiding 6 van Institusioneel na Residensiel 1 (Wysigingskema Nommer: 344)

. Besonderhede van die aansoek l ter insae gedurende normale kantoorure by die kantoor van die Bestuurder: Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuur, by Polokwane Munisipaliteit, Tweede Vloer, Wesvleuel, Burgersentrum, Hoek van Landdros Mare- en Bodensteinstrate, Polokwane, 0699, vir `n tydperk van 28 dae vanaf 30 Julie 2026.

Besware teen of verto ten opsigte van die aansoek moet skriftelik ingedien word by die Bestuurder: Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuur, by bogenoemde adres of by Posbus 111, Polokwane, 0700, binne `n tydperk van 28 dae vanaf 30 Julie 2026. Adres van agent:
Van Rensburg & Steyn
Landmeters,
Posbus 333,
Polokwane,
0700.

Reference Number: MK000563

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button