LettersOpinion

Voluit ‘n Pottiekaner, sê die ouer

DIT is vir my, as Pottie-ouer, opvallend om te sien hoe baie ouers, oud-ouers, oud-leerders en lede van die gemeenskap ons skool se weeklikse sportbyeenkomste kom ondersteun! Jou hart swel van trots as jy hierdie entoesiastiese Pottie-ondersteuners op die pawiljoene dophou – hulle duik, hardloop, skrum en “score” harder as hulle trots op die veld! …

DIT is vir my, as Pottie-ouer, opvallend om te sien hoe baie ouers, oud-ouers, oud-leerders en lede van die gemeenskap ons skool se weeklikse sportbyeenkomste kom ondersteun!

Jou hart swel van trots as jy hierdie entoesiastiese Pottie-ondersteuners op die pawiljoene dophou – hulle duik, hardloop, skrum en “score” harder as hulle trots op die veld! Dit is voorwaar ‘n teken van ‘n wenkultuur – nie net op die veld nie – maar oral waar daar ‘n Pottie betrokke is.

Baie dankie aan elke ondersteuner wat HPP se spanne met soveel trots en goeie sportmangees aanmoedig. Wen of verloor – HPP los altyd ‘n spoor!

Sien julle langs die sportveld.

Trotse ouer

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button