Sport
Senior ringbalspelers na nasionale toernooi
Plaaslike senior ringbalspelers het tydens die Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe, wat gedurende die skoolvakansie aangebied is, goed presteer en is vir verskeie nasionale spanne gekies. Voor is Nicolette Immelman (o.23-uitnodigingspan), Jacques Erasmus (veterane uitnodigingspan) en Alicia Venter (o.23-uitnodigingspan). Agter is Chrisna Erasmus (Suid-Afrikaanse senior vrouens), Hannes Badenhorst (Suid-Afrikaanse veterane), Riana Nel (Suid-Afrikaanse skeidsregter), Arrie Nel (Suid-Afrikaanse spanbestuurder) …
Plaaslike senior ringbalspelers het tydens die Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe, wat gedurende die skoolvakansie aangebied is, goed presteer en is vir verskeie nasionale spanne gekies. Voor is Nicolette Immelman (o.23-uitnodigingspan), Jacques Erasmus (veterane uitnodigingspan) en Alicia Venter (o.23-uitnodigingspan). Agter is Chrisna Erasmus (Suid-Afrikaanse senior vrouens), Hannes Badenhorst (Suid-Afrikaanse veterane), Riana Nel (Suid-Afrikaanse skeidsregter), Arrie Nel (Suid-Afrikaanse spanbestuurder) en Wouter du Plessis (Suid-Afrikaanse veterane). Hannes Badenhorst is as speler van die toernooi aangewys.
Foto: RC Myburgh
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



