Sport

Eagles maak skoonskip tydens vriendskaplike wedstryd

Die plaaslike Eagles-eerste­krieketspan het verlede Sondag ‘n vriendskaplike wedstryd teen Potgieters­rus Krieketklub by Hoërskool Pietersburg (PHS) se krieketovaal gespeel. Die Potgietersrus­span was eerste in die kolfkampie. Eagles het hulle teenstanders na 275 lopies uitgeboul en met 10 paaltjies gewen. Gerhard van Zyl het drie paaltjies laat kantel. Theo Jansen van Rensburg het 105 lopies aangeteken, …

Die plaaslike Eagles-eerste­krieketspan het verlede Sondag ‘n vriendskaplike wedstryd teen Potgieters­rus Krieketklub by Hoërskool Pietersburg (PHS) se krieketovaal gespeel.
Die Potgietersrus­span was eerste in die kolfkampie. Eagles het hulle teenstanders na 275 lopies uitgeboul en met 10 paaltjies gewen.
Gerhard van Zyl het drie paaltjies laat kantel. Theo Jansen van Rensburg het 105 lopies aangeteken, terwyl Pieter Haasbroek 71 lopies voltooi het.

LEANDRI VAN SCHALKWYK
>>leandri.observer@gmail.com

Christo van Zyl probeer ‘n kolwer van Mokopane uitboul
Christo van Zyl probeer ‘n kolwer van Mokopane uitboul

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button