Sport
Fel stryd op die gras tydens rolbal- uitspeelstryd
Twee formidabele rolbalspelers het mekaar Saterdag die stryd aangesê om die titel as enkelklubkampioen van die Polokwane Rolbalklub. Na ‘n taai stryd tussen Lizette Deacon en Nicky Viljoen, het Viljoen uiteindeik geseëvier en is as vrouekampioen gekroon. Die mans se uitspeelstryd vind later plaas. Die Limpopofinaal sal Saterdag en Sondag by die Polokwane Rolbalklub gespeel …

Twee formidabele rolbalspelers het mekaar Saterdag die stryd aangesê om die titel as enkelklubkampioen van die Polokwane Rolbalklub.
Na ‘n taai stryd tussen Lizette Deacon en Nicky Viljoen, het Viljoen uiteindeik geseëvier en is as vrouekampioen gekroon.
Die mans se uitspeelstryd vind later plaas.
Die Limpopofinaal sal Saterdag en Sondag by die Polokwane Rolbalklub gespeel word. Wedstryde begin Saterdag om 08:00.
Storie en foto’s: NELIE ERASMUS
>>nelie.observer@gmail.com
Hooffoto: Die Polokwane Rolbalklub se nuwe vroue enkelklubkampioen is Nicky Viljoen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



