Sport

Duiwelskloof kraai koning in Limpopo rolbal vierekampioenskappe

Duiwelskloof Rolbalklub het Saterdag die ander klubs in die Limpopo-vierefinaal wat in die stad plaasgevind het, uitoorlê. Na ‘n baie warm dag in die bloedige son was die Duiwelskloofspan bestaande uit Di en Leon de Wet, Johan Benade en Zane Fanie onoorwonne met Lesley Goulding, Trish Baragwanath, Carien Engelbrecht en Neels Theron van Tzaneen algeheel …

Duiwelskloof Rolbalklub het Saterdag die ander klubs in die Limpopo-vierefinaal wat in die stad plaasgevind het, uitoorlê.
Na ‘n baie warm dag in die bloedige son was die Duiwelskloofspan bestaande uit Di en Leon de Wet, Johan Benade en Zane Fanie onoorwonne met Lesley Goulding, Trish Baragwanath, Carien Engelbrecht en Neels Theron van Tzaneen algeheel tweede.
Hoedspruitspelers Hannes Lindsay, Snowy en Anneli Janse van Rensburg en Julius Ellis het die derde plek ingeneem.
Die Limpopo-enkelspelfinaal word op 19 November in die stad gespeel.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Hooffoto: Die Limpopo rolbal vierekampioenspan van Duiwelskloof Rolbalklub bestaande uit Di en Leon de Wet, Johan Benade en Zane Fanie. (foto verskaf)

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button