Sport

Rolbalspelers spook sake in die finaal uit

Die Limpopo-enkelspelfinaal wat Saterdag by Pietersburg Rolbal­klub gehou is, het aan spelers geleentheid gebied om hul beste voetjies voor te sit. Herman Bosman van Mookgo­phong en Hanlie Coetzee van Mokopane was onoorwonne in die senior mans- en vroue-afdeling. Zane Fanie van Modjadjiskloof het stof in die ander spelers in die ope mansafdeling se oë geskop …

Die Limpopo-enkelspelfinaal wat Saterdag by Pietersburg Rolbal­klub gehou is, het aan spelers geleentheid gebied om hul beste voetjies voor te sit.
Herman Bosman van Mookgo­phong en Hanlie Coetzee van Mokopane was onoorwonne in die senior mans- en vroue-afdeling.
Zane Fanie van Modjadjiskloof het stof in die ander spelers in die ope mansafdeling se oë geskop terwyl Bela-Bela se Hettie Rossouw in die ope vroue-afdeling haar kleim afgesteek het.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Hooffoto: Lyn Lambert van Pietersburg Rolbalklub in aksie terwyl haar opponent, Rita Roux toekyk.

Willem Pieterse van Bela-Bela hou die kegel dop.
Willem Pieterse van Bela-Bela hou die kegel dop.
Peet Jordaan van Tzaneen wys vir die skeidsregter om die wit bal, of kietie, effens regs te skuif.
Peet Jordaan van Tzaneen wys vir die skeidsregter om die wit bal, of kietie, effens regs te skuif.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button