Sport

Plaaslike fietsryers ontvang Limpopo-kleure

Vier lede van die Polokwane Pedallers Cycling Club (PPCC) het na afloop van verlede naweek se Magoebaskloof Stanford Mountain Bike Challenge provinsiale kleure in hul onderskeie kategorieë verwerf. Die ryers het onderskeidelik oor afstande van 35 km en 70 km deelgeneem. Om vir provinsiale kleure te kwalifiseer moet ryers aan ten minste vier wedrenne waarvan …

Vier lede van die Polokwane Pedallers Cycling Club (PPCC) het na afloop van verlede naweek se Magoebaskloof Stanford Mountain Bike Challenge provinsiale kleure in hul onderskeie kategorieë verwerf.
Die ryers het onderskeidelik oor afstande van 35 km en 70 km deelgeneem. Om vir provinsiale kleure te kwalifiseer moet ryers aan ten minste vier wedrenne waarvan die Magoebaskloof Stanford verpligtend is, deelneem.
Aubrey Thomas, meester, Respect Ramashia, o.23, Frans Roodt, sub-veteraan en Emsie Stoltz, veteraan, het hul goed van hul taak gedurende die jaar gekwyt om vir Limpopo-kleure te kwalifiseer.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Veteraan-fietsryer, Emsie Stoltz, na afloop van die onlangse Magoebaskloof Stanford Mountain Bike Challenge.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button