Sport

Bosveld Wedrenklub hou laaste ovaalbaanresies vir jaar

Ovaalbaanrenjaers van regoor die provinsie en Gauteng het Saterdag Bosveld Wedrenklub in Mokopane se laaste resies vir die jaar goed ondersteun. Petrolkoppe in verskeie klasse het die jaar op ‘n hoë noot afgesluit deur die eerste drie plekke op die podiums te beklee. Renjaers het ook hul sagte kant gewys en die geleentheid gebruik om …

Ovaalbaanrenjaers van regoor die provinsie en Gauteng het Saterdag Bosveld Wedrenklub in Mokopane se laaste resies vir die jaar goed ondersteun. Petrolkoppe in verskeie klasse het die jaar op ‘n hoë noot afgesluit deur die eerste drie plekke op die podiums te beklee.
Renjaers het ook hul sagte kant gewys en die geleentheid gebruik om vir die plaaslike DBV honde- en katkos in te samel juis omdat groot getalle rondloperdiere veral gedurende Desember by dié instansie beland.
Die uitslae
is soos volg:
Ninjas
1. Duncan van der Merwe
2. Lehandri Pienaar
3. Cheri Marais
Junior Stocks
1. Kyle Joubert
2. Boeta du Plessis
3. Zandre Thesner
Stockrod Support
1. Shaun Keating
2. Roy du Plessis
3. Johan Thiart
1660
1. Francois Lewis
2. Allen Calingham
3. Ralph Nell
2.1 Modifieds
1. Marnus du Plessis
2. Haccum Hough
3. JA Freckleton
Open class
1. Angelique Wiltz
2. Theo Nel
3. Ian Adlem

Story: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button