Sport

Rolbalspelers dun uit vir provinsiale span

Spelers van regoor die provinsie het Saterdag op die Polokwane Rolbalklub se bane toegesak en hul beste voetjie voorgesit om hul kans vir ‘n plek in die Limpopospan te verseker. Deelnemers het nie net die proewe vir provinsiale spanne aangedurf nie, maar die heeldag se bloedige son verduur terwyl keurders hulle fyn dopgehou het. Teen …

Spelers van regoor die provinsie het Saterdag op die Polokwane Rolbalklub se bane toegesak en hul beste voetjie voorgesit om hul kans vir ‘n plek in die Limpopospan te verseker.
Deelnemers het nie net die proewe vir provinsiale spanne aangedurf nie, maar die heeldag se bloedige son verduur terwyl keurders hulle fyn dopgehou het.
Teen druktyd was al die spanne nog nie bekendgemaak nie.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Lizette Deacon van Polokwane Rolbalklub maak gereed om te speel.
Lynn Lambert beplan haar spel deeglik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button