Sport

Besige kalender vir atlete vanjaar

Die tekkies gaan behoorlik fluit op die teer en atlete kan solank begin voorberei vir ‘n propvol kalender met verskeie byeenkomste wat vanjaar in die stad aangebied word. Die eerste byeenkoms is reeds op 19 Januarie wanneer Seeff en Jaguar Polokwane hul jaarlikse 3-n-1-padwedloop aanbied. Die res van die program soos volg: 16 Februarie, Capricorn …

Die tekkies gaan behoorlik fluit op die teer en atlete kan solank begin voorberei vir ‘n propvol kalender met verskeie byeenkomste wat vanjaar in die stad aangebied word.
Die eerste byeenkoms is reeds op 19 Januarie wanneer Seeff en Jaguar Polokwane hul jaarlikse 3-n-1-padwedloop aanbied.
Die res van die program soos volg:
16 Februarie, Capricorn Distriksmunisipaliteit 4-in-1 Marathon
30 Maart, Mall of the North Marathon
1 Mei, Polokwane Mayoral Road Race
7 September, Hanlie Steyn Gedenkwedloop
14 September, Tafelronde Natuur­wedloop
4 Oktober, Mazda Nite Race
26 Oktober, Run 4 Cancer
Die jaarlikse Comrades Marathon word vanjaar op 9 Junie in KwaZulu-Natal gehou.

Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button