Sport

Rolbalspelers spook sake uit in Bosveldtoernooi

Die Pietersburg Rolbalklub se jaarlikse Bosveldtoernooi is Saterdag in die stad aangebied met verskeie spanne van regoor die provinsie wat mekaar die stryd aangesê het. Spanne het van so ver as Hoedspruit, Bela-Bela en Modjadjiskloof gekom om aan dié gesogte toernooi deel te neem. Die span van Duiwelskloof is as algehele wenners aangewys. Teen druktyd …

Die Pietersburg Rolbalklub se jaarlikse Bosveldtoernooi is Saterdag in die stad aangebied met verskeie spanne van regoor die provinsie wat mekaar die stryd aangesê het.
Spanne het van so ver as Hoedspruit, Bela-Bela en Modjadjiskloof gekom om aan dié gesogte toernooi deel te neem.
Die span van Duiwelskloof is as algehele wenners aangewys. Teen druktyd kon verdere uitslae nie bekom word nie.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Minette Minton-Jones van Pietersburg Rolbalklub hou die bal fyn dop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button