Sport

Brons vir plaaslike skole tydens Noordvaal jukskei

Dit was ‘n dag gekenmerk deur spanwerk, goeie gees en uithouvermoë toe skole Saterdag tydens die Skole Noordvaalkampioenskappe by die Pietersburg Jukskeiklub kragte gemeet het. Hoërskool Pietersburg (PHS), Hoër Tegniese Skool Tom Naudé en Laerskool Pietersburg-Oos het teen skole van so ver as Gauteng en Mpumalanga meegeding. Oosskool se o.13-seunspan sowel as Pieties se o.16-seun- …

Dit was ‘n dag gekenmerk deur spanwerk, goeie gees en uithouvermoë toe skole Saterdag tydens die Skole Noordvaalkampioenskappe by die Pietersburg Jukskeiklub kragte gemeet het.
Hoërskool Pietersburg (PHS), Hoër Tegniese Skool Tom Naudé en Laerskool Pietersburg-Oos het teen skole van so ver as Gauteng en Mpumalanga meegeding. Oosskool se o.13-seunspan sowel as Pieties se o.16-seun- en -meisiespanne het met die algehele bronsmedaljes weggestap. Limpopo het ‘n algehele vyfde plek vir die toernooi verwerf.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

PHS se Gerick Bean met die perfekte skei.
PHS se Mariska Reynecke mik vir die pen.
Marco Duvenhage van Tommies in aksie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button