Sport

JKA Pietersburg vertoon goed tydens kampioenskappe

Lede van die JKA Pietersburg Karateklub het 20 medaljes tydens die onlangse JKA Limpopo Alle Style Kampioenskappe wat in die stad aangebied is, verower. Ongeveer 160 karatekas van tien klubs regoor die provinsie het deelgeneem. Voor is Anaz Halajian, Imke Lottering, Leandré Coetzee, Louri Lottering, Malesela Malebana en Nathen Weideman. Agter is Chris van Rensburg …

Lede van die JKA Pietersburg Karateklub het 20 medaljes tydens die onlangse JKA Limpopo Alle Style Kampioenskappe wat in die stad aangebied is, verower. Ongeveer 160 karatekas van tien klubs regoor die provinsie het deelgeneem. Voor is Anaz Halajian, Imke Lottering, Leandré Coetzee, Louri Lottering, Malesela Malebana en Nathen Weideman. Agter is Chris van Rensburg (instrukteur), Lourico Louw, Ronald Butterworth, Franci Vorster (instrukteur), Minette Butterworth, Terrens van Wyk en Piet van Rensburg (instrukteur).

Foto: RC Myburgh
>>[email protected]

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button