Bosveld SportSport
Piet Pot-bokkiespan gekies
HOËRSKOOL Piet Potgieter se hokkie-bokkies het behoorlik op 18 April tydens die bokkieweek proewe op die baan uitgeblink
MOKOPANE – HOËRSKOOL Piet Potgieter se hokkie-bokkies het behoorlik op 18 April tydens die bokkieweek proewe op die baan uitgeblink en 12 spelers uit onderskeie ouderdomsgroepe is gekies om die bokkiespan van 6-10 Julie in Kroonstad te verteenwoordig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





