Die top spelers draf vir die volgende spanne uit, Xavier van Tonder, en Theuns Prinsloo (Noordvaal-span), Jan-Louis Senekal, (Akademie-span), Pierre Janse van Vuuren, (Noordvaal-span), en Albertus van Deventer, (Cravenweek-span).
MOKOPANE – HOËRSKOOL Hans Strijdom spog met 11 rugbyspelers wat gekies is om in Julie in die Cravenweek te speel.
Die kranige spelers is gekies vir die onderskeie 0/16-spanne, André Gower en Christiaan Tyler (Noordvaal-span), Carl du Plessis, (Grant Khumo-span), Jaco Beukes, (Noordvaal-span) en Marco Benadi, (Noordvaal-span).