Bosveld SportSport
Limpopo se rugbyspelers oefen saam vir komende Bokkieweek
DIE Bokkieweek is om die draai en die Limpopo rugbyspelers van die skole wat gekies is vir die verskeie spanne het Maandag op die velde van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) saam geoefen.

MOKOPANE – DIE Bokkieweek is om die draai en die Limpopo rugbyspelers van die skole wat gekies is vir die verskeie spanne het Maandag op die velde van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) saam geoefen.
Die Bokkieweek word vanjaar van 6 tot 10 Julie in Kroonstad gehou waar die sportsterre van skole van regoor die land teen mekaar gaan meeding op die rugby- en hokkieveld, asook op die netbalbane.
Hierby foto’s van die rugbyspelers se oefensessie by HPP.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







