Bosveld SportSport

Kampioenspan wil hulle wees

Die o/15-span van Hoërskool Piet Potgieter speel komende Saterdag teen Hoërskool Ellisras op Groblersdal in die eindstryd.

MOKOPANE – Die o/15-span van Hoërskool Piet Potgieter het verlede Saterdag op hul tuisveld met 8-0 teen Hoërskool Brandwag van Benoni in die semifinaal van die Beeld Noordvaaltrofee geseëvier. Die span speel komende Saterdag teen Hoërskool Ellisras op Groblersdal in die eindstryd.

Hierby foto’s geneem deur Charmaine Lourens en Ockert van der Westhuizen van die dag se harde spel.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button