Bosveld SportSport

Hokkiebokkies vereer by prysuitdeeling

Die hokkiebokkies van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) is onlangs tydens 'n prysuitdeling in die Pierneefsaal vereer.

MOKOPANE – Die hokkiebokkies van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) is onlangs tydens ‘n prysuitdeling in die Pierneefsaal vereer.

 

Die volgende prestatsies is genoem:

Die beste vordering:

Seemole Ramaboea (o/14)

Chantel de Bruin (o/15)

Charlotte le Roux (o/16)

Rabiah Mantjane (tweedespan)

Jana Kirchner (eerstespan)

Beste spelers van die seisoen:

Kaylen Deysel (o/14)

Michelle Duvenhage (o/15)

Bianca Koekemoer (o/16)

Jana-Lené van Eck (tweedespan)

Misha Peens (eerstespan)

Beste junior vordering

Chantel de Bruin

Beste senior vordering

Charlotte le Roux

Beste juniorspeler van die jaar

Kaylen Deysel ( sy is ook gedurende die Bokkieweek in Kroonstad gekies vir die o/14 SA hokkiebokkiespan)

Beste doelwagter

Mmakgaume Teffo

Beste span van die jaar

Die eerstepan

 

Al vyf die spanne het vanjaar deurgedring na die Limpopo semi-finaal waar die o/14, o/16 en die eerstespan ‘n plek in die finaal losgespeel het.

Die eerstespan het in ‘n titaniese stryd teen Hoërskool Ben Viljoen in die finaal geseëvier en is as Limpopokampioene gekroon.

Related Articles

Back to top button