Bosveld SportSport
HPP-spelers skitter op die sportvelde teen Hoërskool Ben Viljoen
Die uitslae van die wenspanne was as volg
MOKOPANE – Die jong wintersportspelers van Hoërskool Piet Potgieter het verlede Saterdag geseëvier teen Hoërskool Ben Viljoen (BV) op Groblersdal.
Die uitslae van die wenspanne was as volg met Piet Pot se speler van die wedstryd in hakies:
Rugby
o/14A : HPP 39-5 BV (Pieter Vorster).
o/15A : HPP 20-17 BV (Junior Mnisi).
o/16A : HPP 25-14 BV (CG Kruger).
Hokkie
o/14A : HPP 0-0 BV (Laricha Botha).
o/15A : HPP 3-2 BV (Kaylen Deysel).
Tweedespan : HPP 1 – 1 BV (Kyla Wroe).
Netbal
o/15A : HPP 17 – 4 BV (Jessica Matjiu).
Tweedespan : HPP 12-12 BV (Tina de Nysschen).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





