Bosveld SportSport
15 HPP spelers word vir Lim spanne gekies
Die volgende leerders het die Limpoporugby- en hokkiespanne gehaal:
MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter spog die jaar met altesaam 15 leerders wat vir die onderskeie Limpopo rugby- en hokkiespanne gekies is.
Die volgende leerders het die Limpopo rugbyspan gehaal: o/16A – David Human, CG Kruger en Franco Kiesling.
o/16B – Abel Khotsa, o/18B Akademie span – Luandro Cangueiro, Abrie van der Merwe, Ajay Willemse en Marnus Uys.o/18C Pukke week – JD Vorster, Waldo Kruger en Lourens Kruger.
Die volgende leerders het ‘n plek in die Limpopo hokkiespan opgeraap: Monique de Sousa (o/18A), Gracious Kekana (o/16B) en Lachelle de Beer en Soné Kapp (o/14).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





