WINTERSPORT: HPP vs Rassies
Hoërskool Piet Potgieter se wintersportspanne het Saterdag spog oorwinnings teen Hoërskool Ellisras van Lephalale behaal. Die uitslae van die wenspanne is as volg.

MOKOPANE – Die eerste rugbyspan kraai koning met ‘n eindtelling van 52-7 en die eerste hokkiespan wen met 13-0.
Die uitslae van die wenspanne is as volg met Piet Pot se speler van die wedstryd in hakkies:
Rugby
o/15A : HPP 29 – 0 Ellisras (J.C. Venter)
o/16A : HPP 17 – 16 Ellisras (Franco Kiesling)
Tweedespan: HPP 28 – 10 Ellisras (KC Beyliefeldt)
Eerstespan : HPP 52 – 7 Ellisras (Waldo Kruger)
Hokkie
o14A : HPP 4 – 0 Ellisras (Lachelle de Beer)
o/15A : HPP 7 – 0 Ellisras (Jo-Ann Korff)
o/16A : HPP 3 – 0 Ellisras (Anria Kruger)
Tweedespan : HPP 8 – 0 Ellisras (Shakira Dias)
Eerstespan : HPP 13 – 0 Ellisras (Monique de Sousa)
Netbal
o/15A : HPP 11 – 9 Ellisras (Paulina Mashishi)
























