Bosveld SportSport

Streeptruie verdedig hul liga posisie 30 Julie

Die Boet Fick semi-finaal word op PHS se velde gespeel en die program is as volg:

MOKOPANE – Potties se eersterugbyspan verlede Saterdag ‘n lelike pak slae teen Noordelikes gekry het, is die span steeds bo aan die Boet Fick Seniorliga.

Die streeptruie speel hierdie Saterdag in die semi-finaal teen Louis Trichardt met Noordelikes wat teen Letaba uitdraf.

Indien Potties hulle semi-finaal wen sal die eindstryd op hulle tuisveld by Hoërskool Piet Potgieter gespeel word. Potties se eerstes het tot nou toe veertien wedstryde gespeel en slegs een verloor.

Die semi-finaal word op PHS se velde gespeel en die program is as volg:

A-veld

16:00-17:30 Dendron vs Letaba 2

17:30-19:00 Noordelikes 1 vs Letaba 1

19:00-20:30 Potties vs Louis Trichardt

B-veld

15:00-16:10 Noordelikes 3 vs Univen

16:10-17:30 Noordelikes 2 vs Loskop

redakteur.bosvelder@nmgroup.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button