Wenners op langpad
Die atlete van die Potties Atletiekklub is fiks en draf reg oor die land die afstande kaf.
MOKOPANE -Die atlete van die Potties Atletiekklub is fiks en draf reg oor die land die afstande kaf.

Van die atlete het verlede Saterdag aan die Mall of the North wedloop in Polokwane deelgeneem en goeie tye behaal.

Uitslae van die 42 km wedloop:
Lucas Khalo 03:19
Johannes Molokomme 04:12
Philbret Seabela 04:13
Cheraye Engelbrect 04:41
Gert Pretorius 04:42
Elmarie Badnhorst 04:45
Josephine Sekhaolelo 05:10
France Makhubedu 05:17
Hosea Seabel 05:22
K Molofo 05:38
21 km wedloop
Gavin Spurgeon 01:38
Denise Cloete 01:48
Aubrey Baloyi 01:56
Estelle Geerkens 01:56
Sarie Coetzee 02:01 – eerste meester vrou op die 21 km.
Leanne Winnan 02:02
Tasneem Omar 02:07
Khatija Essack 02:16
Cas Badenhorst 02;23
Retha du Toit 02:30
Fatima Tayob 02:34
Suliman Tayob 02:41
Thelma Mawasha 02:47
Fozia Isufo 02:49
Stappers van die 21 km
Shikoane Moloto behaal ‘n derde plek in ‘n tyd van 03:07
Johanna Mawasha 03:11
Ben Fourie 03:12
Puis Gandidzanwa 03:21
M Manyyama 03:25
R Makgamatho 03:43
10 km atlete uitslae
Cecilia Ferreira 01:00
Andrea Ferreira 01:02
Frahana Seedat 01:38
Fiona Scholes 01:38
Hennie Smit en Ruth Modishase tyd onbekend.
Twee atlete het aan die Gauteng Noord Meesters deelgeneem:
Daleen van Zyl behaal goud in die 3 000 m stap en brons in die 5 000 m stap.

Charlotte Moller kry ook goud in die 5 000 m.
Aubrey Baloyi het aan die Modern Athlete wedloop op Sondag, 2 April deelgeneem.

Hy voltooi die 21 km wedloop in 01:57.
redakteur.bosvelder@nmgroup.co.za




