Local sportSport

Spelers spook sake uit in SANLAM streeksfinaal

Die uitslae van die streeksfinaal was as volg:

MOKOPANE – Sowat 46 gholfspelers van Mokopane het op Saterdag, 22 April, by die Kameeldoring Gholfklub sake uitgespook om te kwalifiseer vir die streeksfinaal van die Sanlam Kankeruitdaagreeks wat later vanjaar beslis word.

Die wenners sal op Saterdag, 26 Augustus by Drakensig Gholfklub op Hoedspruit hulle stokke gaan swaai om te kyk of hulle na die finaal kan deurdring wat op 9 en 10 Oktober by Sun City gespeel word.

Die uitslae van die streeksfinaal was as volg:

Mans A:

JL du Plessis (39 punte), Riaan Foord (38 punte) en Wynand Swanepoel (37 punte op uittel).

Mans B:

Darren Maritz (44 punte), Tony Hawken (42 punte) en Koos Meyer (40 punte).

Mans C:

Gerrit du Plessis (39 punte), Dries Roodt (37 punte op uittel) en Wimpie van Dyk (37 punte op uittel).

Vroue C:

Erika van Dyk (33 punte) en Valarie Jones (32 punte).

redakteur.bosvelder@nmgroup.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button