Local sportSport

Potties Atletiekklub atelete voltooi taai wedloop

Die Potties Atletiekklub se atlete is naweke vroeg uit die vere om die kilometers reg oor die land plat te draf.

MOKOPANE – Die fikse atlete het verlede Saterdag aan die Aida Polokwane Race deelgeneem en goed gevaar.

Die uitslae was as volg:

Andrea Ferreira voltooi 10 km wedloop in 59 min.

Cecilia Ferreira voltooi die 10 km in 01:00.

Daleen van Zyl voltooi die 10 km en is die eerste stapper en eerste meester in ‘n tyd van 01:11.

Fozia Issufo voltooi die 15 km wedloop en is die tweede stapper oor die wenstreep en eerste veteraan in 01:58.

Roseline Makgamatho voltooi die 15 km (tyd onbekend).

Ruth Modisha voltooi die 10 km (tyd onbekend).

Roseline Makgamatho, Daleen van Zyl, Andrea en Cecelia Ferreira, Fozia Issufo en Ruth Modisha.

redakteur.bosvelder@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button