School sportSport

Landloopbyeenkoms sorg vir puik prestasies

Atlete van hoërskole uit die noordelike streek van Limpopo het verlede Woensdag meegeding in die eerste interhoër-atletiekitem van die nuwe seisoen.

POLOKWANE – Atlete van hoërskole uit die noordelike streek van Limpopo het verlede Woensdag meegeding in die eerste interhoër-atletiekitem van die nuwe seisoen.

Langasem-atlete van Hoërskool Pietersburg, Hoër Tegniese Skool Tom Naudé, Curro Northern Academy, Hoërskool Ben Voster, Hoër-skool Louis Trichardt en Hoërskool Noorderland het mekaar die stryd aangesê op die landloopbaan.

Uitslae:

Aflos vir junior meisies:

1. Hoërskool Pietersburg.

Aflos vir junior seuns:

1. HTS Tom Naudé.

2. Hoërskool Pietersburg.

3. Curro Northern Academy.

Aflos vir senior meisies:

1. Hoërskool Pietersburg.

2. Hoërskool Ben Vorster.

3. Curro Northern Academy.

Aflos vir senior seuns:

1. Hoërskool Pietersburg.

2. Hoërskool Ben Vorster.

Algehele uitslae:

1. Curro Northern Academy.

2. Hoërskool Pietersburg.

3. Hoërskool Ben Vorster.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button