School sportSport

Heuwelkruin veg met woord, daad

Die hokkiespanne van Curro Heuwelkruin en Hoërskool Ben Vorster het onlangs in ligawedstryde meegeding.

POLOKWANE – Die hokkiespanne van Curro Heuwelkruin en Hoërskool Ben Vorster het onlangs in ligawedstryde meegeding.

Heuwelkruin se o/15-span het nie ‘n antwoord op die aanval van Ben Vorster se span nie en verloor met 6-0.

In die volgende taai wedstryd, klop Kruinies se o/16-span hul Ben Vorster-eweknieë met 1-0.

Die eerstespanne het vir verdere aksie gesorg en dit was weereens die Kruinie-span wat in dié wedstryd met 2-1 seëvier.

 

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button