School sportSport

Pieties en Laerskool Tzaneen rugbyspanne spook dit uit

Die rugbyspanne van Laerskool Pietersburg het gemengde welslae behaal teen die spanne van Laerskool Tzaneen tydens hulle vriendskaplike wedstryde op die skool se rugby veld.

POLOKWANE – Die rugbyspanne van Laerskool Pietersburg het gemengde welslae behaal teen die spanne van Laerskool Tzaneen tydens hulle vriendskaplike wedstryde op die skool se rugby veld op Donderdag 28 Mei.

Die uitslae op die dag is as volg:

• o/9-span van Laerskool Pietersburg speel gelyk op teen Laerskool Tzaneen met 14 punte elk.

• o/10 -span van Laerskool Pietersburg wen 52 – 0 teen Laerskool Tzaneen.

• o/ 11-span van Laerskool Pietersburg verloor 28 – 0 teen Laerskool Tzaneen.

• Die derdespan van Laerskool Pietersburg verloor 7 – 5 teen Laerskool Tzaneen.

• Die tweedespan van Laerskool Pietersburg wen 19 – 15 teen Laerskool Tzaneen.

• Die eerstespan van Laerskool Pietersburg verloor 24 – 12 teen Laerskool Tzaneen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button