School sportSport
Osies aangewys as Limpopo-wenners
Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se netbalspanne het deelgeneem aan Limpopo ligawedstryde en die o/13A-span is as Limpopo wenners aangewys.
POLOKWANE – Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se netbalspanne het deelgeneem aan Limpopo ligawedstryde en die o/13A-span is as Limpopo wenners aangewys.
Die o/12A-span is as naaswenners aangewys.
Die twee spanne neem op 25 Julie in Waterkloof aan die Noordvaal-kampioenskappe deel.
Chané Pennells, Abby de Jager en Leana Swarts van die o/12-span is ook in die provinsiale netbalspan opgeneem.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



