School sportSport
PHS trap vir goue medaljes
Meer as 220 fietsryers het onlangs aan die Limpopo Tour de Gat Skole Bergfietsreeks in Phalaborwa deelgeneem.
POLOKWANE – Meer as 220 fietsryers het onlangs aan die Limpopo Tour de Gat Skole Bergfietsreeks in Phalaborwa deelgeneem.
Die wedren was die eerste van vier wedrenne waarna die Limpopospan gekies gaan word om die provinsie op nasionale vlak later vanjaar te verteenwoordig.
Een van die leerders van Hoërskool Pietersburg, Annalize Mentz, het tydens die wedren ‘n goue medalje in die junior afdeling vir meisies gewen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



