School sportSport

Skolerugby uitslae: KIA-reeks eerste ronde

2de ronde skop af, 9 September op die PHS rugbyvelde.

POLOKWANE – Die eerste ronde van die vyfde KIA Bosveld Rugbyfees het Woensdag, 2 September op die rugbyvelde van Hoërskool Pietersburg (PHS) afgeskop.

Die uitslae vir die dag:

1. Laerskool Pietersburg-Noord verloor teen Laerskool Krugerpark 7-19.

2. Laerskool Pietersburg-Oos verloor teen Laerskool Pietersburg 0-12.

3. Rangers verloor teen Hoërskool Louis Trichardt 0-71.

4. Die Barbarians wen teen Hoërskool Frans du Toit 43-12.

5. Hoërskool Merensky verloor teen Hoërskool Frikkie Meyer 21-24.

6. Hoërskool Hans Strijdom wen teen Hoër Tegniese Skool Tom Naudé 24-0.

7. PHS wen teen Hoërskool Nylstroom 90-3.

 

2de ronte skop, 9 September op die rugbyvelde van Hoërskool Pietersburg (PHS)

Sien meer foto’s

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button