School sportSport
Kruinies, Vossies en Eagles vat vas
Eagles krieketklub en Hoërskool Ben Vorster se krieketspanne was onlangs gereed om Curro Heuwelkruin aan te vat.
POLOKWANE – Eagles krieketklub en Hoërskool Ben Vorster se krieketspanne was onlangs gereed om Curro Heuwelkruin aan te vat.
Heuwelkruin en Eagles se o/10-spanne het Vrydag, 11 September teen mekaar gespeel. Eagles het gewys hul is te sterk vir Heuwelkruin en het hul met agt paaltjies geklop.
Saterdag, 12 September het Ben Vorster en Heuwelkruin se o/15-spanne teen mekaar gespeel, waar Ben Vorster ook te sterk was vir die Heuwelkruin-span, en het Heuwelkruin ook met agt paaltjies geklop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!








