MC Roux van die Sables duik oor die lyn vir ’n drie op 18 Julie tydens hul wedstryd teen Hazyview. Foto: Jana Oosthuizen
Die Sables van Standerton het op 18 Julie op hul tuisveld by Hoërskool Standerton, met Hazyview afgereken en is as die MRU Mayors-bekerkampioene gekroon.
Die Sables het Hazyview met 45-40 geklop.
Reinhardt Swart en Bandile Thanjekwayo is onderskeidelik as die Sables se beste voor- en agterspelers van die wedstryd aangewys.
Lunga Dakile van die Standerton Rugbyklub se Sables, is in aksie op die veld op 18 Julie tydens hul wedstryd teen Hazyview. Foto: Jana Oosthuizen
Lunga Dakile van Standeton Rugbyklub se Sables laat loop met die bal op 18 Julie tydens hul wedstryd teen Hazyview. Foto: Jana Oosthuizen
MC Roux wen veld vir die Sables op 18 Julie tydens hul wedstryd teen Hazyview. Foto: Jana Oosthuizen
Bandile Thanjekwayo van die Standerton Sables beweeg pale toe op 18 Julie tydens hul wedstryd teen Hazyview. Foto: Jana Oosthuizen
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I have been working for the Ridge Times newspaper for 15 years. I worked in a few other fields before starting to work for the newspaper in October 2009. I have a diploma in Journalism and the areas where I cover news include Secunda, Bethal, Trichardt, Evander, Leandra and Kinross.