News
-
Adj.-off. Oosie Oosthuizen vang graag slange
Local newsAdj.-off. Oosie Oosthuizen (44) se liefde vir en belangstelling in slange het sowat vyf jaar gelede begin toe sy saam…
-
Uno vat vlam in Secunda Mall-parkeergebied
Local newsER24, Secunda se brandweer, JTR en GTR Towing was op die toneel en het gehelp om die vuur te blus.
-
Onwettige hengelaars op heterdaad betrap met nette by Bankiesdraai op Tweedronkpad
CrimeTwee ander verdagtes het die hasepad gekies en met die aankoms van Kasselman Veiligheidsdienste en die Veediefstaleenheid was hulle skoonveld.
-
Chrissiesmeer police arrest three for marijuana
CrimePolice searched the vehicle and found compressed marijuana with a street value of R20 000 stashed inside.
-
[Foto galery] Harley-ryers maak harte oop vir Mienke
Local newsWest Street Inn het Braaidag gevier ter ere van Mienke Mulder, die sewe maand oue dogtertjie wat aan melk verstik…
-
Beter mielie-oes, maar inkomste is swakker
Local newsMielieboere se opbrengs vanjaar is sowat 30 persent meer as die vorige jaar, maar hul inkomste is sowat 40 persent…
-
Hoërskool Ermelo se Musieksentrum hou lentefees
NewsDié konsert bied leerders die geleentheid om hul talent en harde werk voor 'n gehoor ten toon te stel en…
-
GALERY – Onwettige hengelaars met nette gevang op Tweedronkpad naby Bankiesdraai
CrimeTwee ander verdagtes het die hase pad gekies en met die aankoms van Kasselman Veiligheidsdienste en die Veediefstaleenheid was hulle…
-
Swak mielieprys beïnvloed boere se inkomste ten spyte van goeie opbrengste
Local newsDie Hoëveld nie noodwendig ’n bogemiddelde reënval gehad nie, maar dit was eerder goed verspreid en het op die regte…
-
The ‘Rubbish’ are still terrorising people and businesses in Evander
CrimeThe “Rubbish” are apparently very dangerous people as they do not hesitate to shoot people and they mainly operate at…
-
Pierre Russouw stel liedjie bekend vir nege-jarige seuntjie met neuroblastoomkanker
Local news“Ek sal graag alles op my wenslysie wil doen voordat ek doodgaan. ”
-
Many people killed during long weekend collisions
Local newsTwo people died Saturday evening and seven were injured in a collision near the Leandra tollgate.










