Local sport
-
Golfers swing for a good cause in Secunda
Local newsMoney raised during the Money Gamers Golf Club charity event, held at Graceland Hotel, Casino and Country Club on May…
-
Cullinan domineer in wegholoorwinning teen Stanza
Local newsCullies se eerstes het met 66–7 gewen en die tweedespan het hul teenstanders met 98–5 verslaan.
-
Delmas Phoenix plaas ’n groot wen in die sak
Local newsHulle het op 20 Mei met Thembisa met ’n eindtelling van 76–15 afgereken.
-
54 hengelaars vang 368 vis by Grootdraaidam op Standerton
Local newsTy Mortlock het die juniorafdeling gewen met 10 vis van 5.540kg, gevolg deur Ruan van Zyl met vyf vis van…
-
Standerton Trapklub hou prysuitdeling en beloon presteerders
Local newsNadia Stückler is in die vroue-afdeling die padfietsryer van die jaar, asook fietsryer van die jaar en het ook ’n…
-
Gholfspelers van Standerton sorg dat hul spel op peil bly
Local newsJoré Nortjé het onlangs die A-afdeling van die maandelikse beker met ’n netto van 78 beklink.
-
Tanya Prinsloo hou gholfdag ten bate van Delmas se bejaardes
Local newsAan die einde van die kompetisie was Adriaan Benadie en JC Jordaan as die wenners aangewys, met Tanya Prinsloo en…
-
Cullinan Rugbyklub begin liga op lae noot
Local newsDie eerste- en tweedespanne moes die knie vir die Silwer Valke buig.
-
Delmas Phoenix byt in die stof teen Oosrand Polisie
Local news“Dit is nou dringend terug na die tekenbord, ons tegniek aanpas en die nodige veranderinge aanbring.”
-
Junior golfers compete in opens at Walker Park
Local newsCherise Stapelberg claimed the overall win in the girls' junior open and Hannico Naude took the boy's overall win in…
-
Laduma at show grounds in Standerton
Local news“It was an awesome workshop for the kids and coaches,” Van Wyk said.
-
Phoenix-rugbyspan van Delmas palm nog ’n wedstryd in
Local newsMet die blaas van die eindfluitjie het Phoenix 36 punte op die telbord gehad terwyl die span van die Vanderbijlpark…











