Local newsMunicipalNews

Munisipaliteit vul weer gate op

Die grond het weggespoel en siedaar, die slaggate was terug.

Colignystraat word weer eens herstel, maar net aan die onderkant van die straat.

Die slaggate in dié pad is verlede jaar met grond opgevul.

Dit was egter net ’n tydelike oplossing totdat die reën geval het.

Die grond het weggespoel en siedaar, die slaggate was terug.

Inwoners het weer begin kla oor die toestand van die pad.

Die Lekwa Munisipaliteit herstel nou die pad, dié keer met teer.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button