Local newsMunicipalNews
Boumateriaal links en regs agtergelaat
Storting van boumateriaal en rommel word 'n groeiende kommer op die dorp.
Storting van boumateriaal en rommel word ‘n groeiende kommer op die dorp.
Met woonstelle wat in elke oop spasie gebou word, word ongebruikte materiaal oral gestort.
Daar kom dadels van rommel se afgebakende gebiede.
Die Lekwa Munisipaliteit het verordeninge wat onwettige storting beheer, maar dit lyk asof dit nie afgedwing word nie.
Die volledige berig is in die Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



