Local newsMunicipalNews
Kommer oor vermorsing van water
’n Gebarste waterpyp in die industriële gebied het water in die pad laat afstroom.
’n Gebarste waterpyp in die industriële gebied het op 17 Junie water in die pad laat afstroom.
Dit het vir meer as drie dae gelek.
’n Groot hoeveelheid water het verlore gegaan en ’n sakeman in dié gebied het sy kommer oor die vermorsing van water uitgespreek.
Lekwa munisipale werknemers het op 18 Junie aan die lekkasie gewerk en ’n gat gegrawe om by die pyp uit te kom.
Die lekkasie is herstel en die gat ’n paar dae later opgevul.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 074887280
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




